Wikispecies:Webwerf-ondersteuning
Die Wikimedia-Stigting huisves heelwat innoverende en revolusionêre wiki-projekte. Elke projek is gratis en kan deur enigeiemand gewysig word. Jan en alleman word uitgenooi om hulle tyd, kennis en fondse by te dra tot die bevordering van hierdie projekte. Die projekte is 'n wêreldwye gemeenskapspogings, daarom is jou kennis van 'n onderwerp van onskatbare waarde, soos ook jou tyd vir bydraes tot die webwerf se inhoud. En natuurlik kos die daarstelling en instandhouding van sulke projekte geld, so jou finansiële bydraes is net so waardevol.
Stel jou voor 'n wêreld waarin elke persoon gratis toegang het tot die somtotaal van alle menslike kennis. Dit is wat ons besig is om te doen.
En ons het jou hulp nodig.
Wikispecies is hosted by the non-profit Wikimedia Foundation, along with several other multilingual and free-content projects:
|